Gideon: van Lafaard tot Oorwinnaar
Niemand is te jonk of te eenvoudig om deur God gebruik te word nie. Die leser sal aan die einde van die boek weet dat wanneer God iemand roep vir ʼn taak, dan is hy of sy reeds toegerus vir die taak. Die Ou Testamentiese helde kry nuwe betekenis en die leser is beslis ryker en sterker in die gees na die lees van dié boek.
Gedrukte uitgawe R125
bestel hierDigitale uitgawe R65
bestel hier*Koerierkoste is uitgesluit by die prys van die gedrukte boeke
Wenpaal
Negatiewe omstandighede en negatiewe berigte is ‘n daaglikse verskynsel. Om daagliks daaraan blootgestel te word bied unieke uitdagings en lei tot angstigheid.
Ons dien egter ‘n Lewende God wat by ons is ten einde ons in alle omstandighede by te staan. Nêrens beloof Hy om negatiewe omstandighede weg te neem nie, maar Hy sal saam met ons die storms trotseer.
Hierdie boekie, bestaande uit 52 stukkies, het ten doel om God sigbaar te maak in alledaagse omstandighede, situasies en voorwerpe.
Gedrukte uitgawe R130
bestel hierDigitale uitgawe R95
bestel hier*Koerierkoste is uitgesluit by die prys van die gedrukte boeke
Gideon: coward to conqueror
No one is too young or too simple to be used by God. By the end of the book, the reader will understand that when God calls someone for a task, he or she is already equipped for it. The Old Testament heroes take on new meaning, and the reader will undoubtedly be richer and stronger in spirit after reading this book.
Digital version R65
order here
Geel fietse en donkey drops
Wat ‘n skeldnaam moes gewees het, het ‘n groepie van vier vriende in ‘n positiewe versamelnaam verander. Die Gutters het saam-saam vele avonture beleef. Hierdie bundel kortverhale is ‘n klein weergawe van die “missies” waarop hulle gegaan het. Predikante, onderwysers en bekende persone het deurgeloop onder die streke van die Gutters. Met hul geel fietse as identiteit, avontuurlus as eienskap en oë om geleenthede raak te sien, was hulle ‘n gedugte span.
Gedrukte uitgawe R125
bestel hierDigitale uitgawe R64
bestel hier*Koerierkoste is uitgesluit by die prys van die gedrukte boeke
